PSALMS 78:21
PSALMS 78:21 Bybel vir almal (ABA)
Daarom, toe die Here dit hoor, het Hy kwaad geword. Dit was soos 'n vuur wat gebrand het teen die nageslag van Jakob, teen Israel.
Deel
Lees PSALMS 78PSALMS 78:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarom het die HERE gehoor en toornig geword, en 'n vuur is aangesteek teen Jakob, en toorn het ook opgegaan teen Israel
Deel
Lees PSALMS 78PSALMS 78:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe die Here dit hoor, het Hy kwaad geword; Hy het 'n vuur teen Jakob laat ontbrand, teen Israel sy toorn laat woed
Deel
Lees PSALMS 78