YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 51:8

PSALMS 51:8 Bybel vir almal (ABA)

Ek weet, U hou van die waarheid, ook in die donker, U leer vir my wysheid waar niemand dit kan sien nie.

Deel
Lees PSALMS 51

PSALMS 51:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Kyk, U het 'n welgevalle aan waarheid in die binneste, en in die verborgene maak U aan my wysheid bekend.

Deel
Lees PSALMS 51

PSALMS 51:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar U verwag opregtheid diep in 'n mens se hart: laat ek dan diep in my binneste weet hoe U wil dat ek moet lewe.

Deel
Lees PSALMS 51

PSALMS 51:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Kyk, getrouheid verwag u reeds in die moederskoot, in die verborgenheid leer U my wysheid.

Deel
Lees PSALMS 51

PSALMS 51:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Laat my blydskap en blydskap hoor; sodat die gebeente wat jy gebreek het, bly kan wees.

Deel
Lees PSALMS 51

PSALMS 51:8 Die Boodskap (DB)

U wil hê ’n mens moet altyd eerlik en opreg wees, Here. Ek wil bitter graag weet wat U van my verwag. Hoe wil U hê moet ek lewe?

Deel
Lees PSALMS 51

PSALMS 51:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar U verwag waarheid in die hart. U leer my om wysheid te besit.

Deel
Lees PSALMS 51
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's