PSALMS 51:20 - Compare All Versions
PSALMS 51:20 ABA (Bybel vir almal)
U moet besluit om weer goed te doen aan Sion, U moet die mure van Jerusalem weer bou.
Deel
PSALMS 51 ABAPSALMS 51:20 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Doen goed aan Sion na u welbehae; bou die mure van Jerusalem op.
Deel
PSALMS 51 AFR53PSALMS 51:20 AFR83 (Afrikaans 1983)
Laat Sion u liefde en u goedheid ondervind: herbou tog die mure van Jerusalem.
Deel
PSALMS 51 AFR83PSALMS 51:20 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Doen volgens u wil goed aan Sion, herbou die mure van Jerusalem.
Deel
PSALMS 51 AFR20PSALMS 51:20 DB (Die Boodskap)
Wees goed vir u kinders, Here. Bou u mense se lewe weer op. Dan sal hulle weer dinge doen wat U gelukkig maak.
Deel
PSALMS 51 DBPSALMS 51:20 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Wees genadig oor Sion, volgens u goedheid; herbou tog die mure van Jerusalem.
Deel
PSALMS 51 NLV