PSALMS 51:13
PSALMS 51:13 Bybel vir almal (ABA)
U moenie vir my weggooi nie, U moet altyd by my bly.
Deel
Lees PSALMS 51PSALMS 51:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Verwerp my nie van u aangesig nie en neem u Heilige Gees nie van my weg nie.
Deel
Lees PSALMS 51PSALMS 51:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Moet my tog nie van U af wegdryf en u Heilige Gees van my af wegneem nie!
Deel
Lees PSALMS 51