PSALMS 51:11
PSALMS 51:11 Bybel vir almal (ABA)
U moenie na my sonde kyk nie, U moenie dink aan al die verkeerde dinge wat ek gedoen het nie.
Deel
Lees PSALMS 51PSALMS 51:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Verberg u aangesig vir my sondes en delg uit al my ongeregtighede.
Deel
Lees PSALMS 51PSALMS 51:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Moet tog nie ag slaan op my sondes nie, wis al my skuld uit!
Deel
Lees PSALMS 51PSALMS 51:11 Die Boodskap (DB)
Moet nooit weer dink aan die verkeerde dinge wat ek gedoen het nie. Vat alles weg uit my lewe wat nie reg is in u oë nie.
Deel
Lees PSALMS 51