PSALMS 51:10 – Vergelyk alle weergawes
PSALMS 51:10 AFR83 (Afrikaans 1983)
Laat my weer blydskap en vreugde belewe. U het my verbrysel; laat my weer jubel.
Deel
PSALMS 51 AFR83PSALMS 51:10 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Laat my vreugde en blydskap hoor; laat die gebeente juig wat U verbrysel het.
Deel
PSALMS 51 AFR53PSALMS 51:10 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Gee my tog weer blydskap en vreugde; U het my stukkend gebreek, laat my weer vol vreugde wees.
Deel
PSALMS 51 NLVPSALMS 51:10 DB (Die Boodskap)
Help my om weer opgewonde en bly te wees. Help my om te jubel van vreugde, al het U my swaar gestraf.
Deel
PSALMS 51 DBPSALMS 51:10 ABA (Bybel vir almal)
U het my baie swaar laat kry, maar U moet my weer vrolik en bly maak, U moet my weer laat juig.
Deel
PSALMS 51 ABAPSALMS 51:10 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Laat my weer uitroepe van vreugde en blydskap hoor; laat die gebeente wat U verbrysel het, juig.
Deel
PSALMS 51 AFR20PSALMS 51:10 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Skep vir my 'n rein hart, o God; en vernuwe 'n regte gees in my binneste.
Deel
PSALMS 51 CAB23