PSALMS 27:9
PSALMS 27:9 Bybel vir almal (ABA)
U moenie keer wanneer ek U wil dien nie, U moenie vir my wegstuur nie. U het my altyd gehelp, moenie my nou los nie, moenie weggaan van my nie, want U is die God wat my red.
PSALMS 27:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Verberg u aangesig nie vir my nie, wys u kneg nie af in toorn nie: U was my hulp! Verstoot en verlaat my nie, o God van my heil!
PSALMS 27:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Moet U tog nie vir my verberg nie, moet my tog nie wegstuur terwyl U toornig is nie, want U was nog altyd my hulp. Moet my tog nie verstoot en verlaat nie, want U alleen is die God wat my red.
PSALMS 27:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Moet u gesig nie vir my verberg nie, moet u dienskneg nie in toorn wegwys nie. U was my Helper, moet my nie verstoot of verlaat nie, God wat my red.
PSALMS 27:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Verberg u aangesig nie ver van my nie; Verwyder u kneg nie in toorn nie: U was vir my tot hulp; verlaat my nie en verlaat my nie, o God van my heil!