PSALMS 27:8
PSALMS 27:8 Bybel vir almal (ABA)
Ek onthou dat U gesê het ons moet U kom dien, en ek het gekom om U te dien.
Deel
Lees PSALMS 27PSALMS 27:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Van U sê my hart: Soek my aangesig! Ek soek u aangesig, o HERE!
Deel
Lees PSALMS 27PSALMS 27:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek onthou wat U gesê het: “Julle moet My kom dien!” Ek is hier om U te dien, Here.
Deel
Lees PSALMS 27