PSALMS 27:3
PSALMS 27:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Al sou ’n magtige leër teen my optrek, ek sal nie bang wees nie. Al sou hulle my aanval in ’n geveg, selfs dán sal ek hoopvol bly.
Deel
Lees PSALMS 27PSALMS 27:3 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer soldate my van al die kante aanval, dan sal ek nie bang word nie. Wanneer vyande oorlog begin maak teen my, dan sal ek nog glo dat die Here my sal help.
Deel
Lees PSALMS 27PSALMS 27:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Al word 'n laer teen my opgeslaan, my hart sal nie vrees nie; al staan 'n oorlog teen my op, nogtans vertrou ek.
Deel
Lees PSALMS 27