YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 27:11

PSALMS 27:11 Bybel vir almal (ABA)

Here, leer vir my hoe U wil hê ek moet lewe, lei my op 'n veilige pad, want ek het baie vyande.

Deel
Lees PSALMS 27

PSALMS 27:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

HERE, leer my u weg en lei my op 'n gelyk pad, vanweë my vyande.

Deel
Lees PSALMS 27

PSALMS 27:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Leer my u wil, Here, en lei my op 'n gelyk pad sodat my vyande nie hulle sin kry nie.

Deel
Lees PSALMS 27

PSALMS 27:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

HERE, leer my u pad, lei my op 'n gelyk pad, vanweë my vyande.

Deel
Lees PSALMS 27

PSALMS 27:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Leer my u weg, o HERE, en lei my op 'n gelyk pad ter wille van my vyande.

Deel
Lees PSALMS 27

PSALMS 27:11 Die Boodskap (DB)

Here, vat my hand. Lei my op ’n pad waar daar nie slaggate is nie. Wys my hoe om reg te lewe. Moenie dat hulle wat niks van my hou oor my seëvier nie. Pas my op. Lei my.

Deel
Lees PSALMS 27

PSALMS 27:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Leer my hoe om te lewe, HERE. Lei my op ’n gelyke pad, want my vyande wag my in.

Deel
Lees PSALMS 27
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's