PSALMS 135:20
PSALMS 135:20 Bybel vir almal (ABA)
nageslag van Levi, julle moet die Here prys, julle almal wat die Here dien, julle moet die Here prys.
Deel
Lees PSALMS 135PSALMS 135:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Huis van Levi, loof die HERE! Julle wat die HERE vrees, loof die HERE!
Deel
Lees PSALMS 135PSALMS 135:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
huis van Levi, loof die Here, julle wat die Here dien, loof die Here!
Deel
Lees PSALMS 135PSALMS 135:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Huis van Levi, prys die HERE! Wie vir die HERE ontsag het, prys die HERE!
Deel
Lees PSALMS 135PSALMS 135:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Loof die HERE, o huis van Levi, julle wat die HERE vrees, loof die HERE.
Deel
Lees PSALMS 135