PSALMS 135:15
PSALMS 135:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die afgode van die nasies is silwer en goud, die werk van mensehande.
Deel
Lees PSALMS 135PSALMS 135:15 Bybel vir almal (ABA)
Die volke se afgode is van silwer of goud, mense het hulle gemaak.
Deel
Lees PSALMS 135PSALMS 135:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die afgode van die heidene is silwer en goud, 'n werk van mensehande.
Deel
Lees PSALMS 135PSALMS 135:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wat die nasies het, is afgode, van silwer en goud, die werk van mensehande
Deel
Lees PSALMS 135PSALMS 135:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die afgode van die heidene is silwer en goud, die werk van mensehande.
Deel
Lees PSALMS 135