PSALMS 135:14
PSALMS 135:14 Bybel vir almal (ABA)
Want die Here sal reg doen aan sy volk, Hy sal weer jammer wees vir sy dienaars.
Deel
Lees PSALMS 135PSALMS 135:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want die HERE sal aan sy volk reg doen en medelyde hê met sy knegte.
Deel
Lees PSALMS 135PSALMS 135:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here behartig die regsaak van sy volk: Hy ontferm Hom oor sy dienaars.
Deel
Lees PSALMS 135PSALMS 135:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want die HERE laat reg geskied aan sy volk; oor sy diensknegte ontferm Hy Hom.
Deel
Lees PSALMS 135PSALMS 135:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want die HERE sal sy volk oordeel, en Hy sal berou hê oor sy dienaars.
Deel
Lees PSALMS 135