PSALMS 135:13
PSALMS 135:13 Bybel vir almal (ABA)
Here, almal sal altyd u Naam ken, elke nuwe geslag sal weet van U.
Deel
Lees PSALMS 135PSALMS 135:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
O HERE, u Naam is tot in ewigheid, u gedenknaam, HERE, van geslag tot geslag!
Deel
Lees PSALMS 135PSALMS 135:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Here, U is altyd daar, U is daar van geslag tot geslag.
Deel
Lees PSALMS 135PSALMS 135:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
HERE, u Naam is vir ewig; HERE, u gevierde Naam duur van geslag tot geslag.
Deel
Lees PSALMS 135PSALMS 135:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
U Naam, HERE, is tot in ewigheid; en U gedagtenis, o HERE, van geslag tot geslag.
Deel
Lees PSALMS 135