PSALMS 135:12
PSALMS 135:12 Bybel vir almal (ABA)
En toe het die Here húlle lande gegee vir sy volk Israel, dit het die Israeliete se land geword.
Deel
Lees PSALMS 135PSALMS 135:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en hulle land as erfdeel gegee het, as erfdeel aan Israel, sy volk.
Deel
Lees PSALMS 135PSALMS 135:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het hulle land as geskenk aan Israel gegee, as geskenk aan sy volk.
Deel
Lees PSALMS 135PSALMS 135:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En Hy het hulle land as erfdeel gegee, as 'n erfdeel aan Israel, sy volk.
Deel
Lees PSALMS 135PSALMS 135:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
en hulle land as 'n erfdeel, 'n erfdeel aan sy volk Israel gegee het.
Deel
Lees PSALMS 135