Psalms 115:1

Psalms 115:1 DB

Dit is nie ons mense wat eer moet kry nie, Here! Ek wil dit herhaal: Nie ons nie, maar U alleen verdien eer. U het u kinders baie lief. U laat hulle nooit in die steek nie.