PSALMS 111:9
PSALMS 111:9 Bybel vir almal (ABA)
Toe die Here sy volk vrygemaak het, het Hy gesê dat sy verbond vir altyd daar sal wees. Hy is heilig, almal word bang wanneer hulle sy Naam hoor.
PSALMS 111:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Pe. Hy het aan sy volk verlossing gestuur; Sade. Hy het sy verbond vir ewig ingestel; Kof. sy Naam is heilig en vreeslik.
PSALMS 111:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het vryheid vir sy volk bewerk, sy verbond vir altyd ingestel. Sy Naam is heilig, dit wek ontsag.
PSALMS 111:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Verlossing het Hy vir sy volk gestuur. Hy het sy verbond vir ewig voorgeskryf. Heilig en ontsagwekkend is sy Naam.
PSALMS 111:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy het verlossing aan sy volk gestuur; Hy het sy verbond tot in ewigheid beveel: heilig en eerbiedig is sy Naam.