Psalms 111:9

Psalms 111:9 DB

Die Here help sy kinders as hulle hulp nodig het. Hy red hulle uit die moeilikheid. Hy het ’n belofte aan hulle gemaak wat altyd sal bly staan. Vir God moet jy groot respek hê. Jy kan nie sy Naam los en vas gebruik nie.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid