PSALMS 106:21
PSALMS 106:21 Bybel vir almal (ABA)
Hulle het vir God vergeet, God wat vir hulle gered het, God wat groot dinge gedoen het in Egipte
Deel
Lees PSALMS 106PSALMS 106:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hulle het God vergeet, hulle Verlosser, wat groot dinge gedoen het in Egipte
Deel
Lees PSALMS 106PSALMS 106:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
So het hulle vir God, hulle redder, vergeet, Hy wat groot dinge in Egipte gedoen het
Deel
Lees PSALMS 106