PSALMS 106:20
PSALMS 106:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Hulle roemryke God het hulle verruil vir die beeld van ’n bees wat gras vreet.
Deel
Lees PSALMS 106PSALMS 106:20 Bybel vir almal (ABA)
Hulle het hulle Koning gelos en hulle het 'n beeld aanbid, 'n beeld van 'n bul wat gras vreet.
Deel
Lees PSALMS 106PSALMS 106:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hulle het hul Heerlikheid verruil vir die afbeelding van 'n bees wat gras eet.
Deel
Lees PSALMS 106