YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 100:4

PSALMS 100:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gaan sy poorte in met dankliedere, sy hofsaal met lofgesange. Dank Hom en prys sy Naam.

Deel
Lees PSALMS 100

PSALMS 100:4 Bybel vir almal (ABA)

Julle moet deur sy poorte inkom en vir Hom dankie sê, julle moet voor sy tempel kom staan en julle moet Hom prys. Julle moet vir Hom dankie sê, julle moet sy Naam prys.

Deel
Lees PSALMS 100

PSALMS 100:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Gaan sy poorte in met lof, sy voorhowe met lofgesang; loof Hom, prys sy Naam.

Deel
Lees PSALMS 100

PSALMS 100:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Gaan sy poorte binne met dankliedere, sy tempel met lofsange, dank Hom, prys sy Naam

Deel
Lees PSALMS 100

PSALMS 100:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Gaan sy poorte binne met lofprysing, sy voorhowe met 'n loflied; loof Hom, prys sy Naam.

Deel
Lees PSALMS 100

PSALMS 100:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Gaan in sy poorte in met danksegging en in sy voorhowe met lof; wees Hom dankbaar en loof Sy Naam.

Deel
Lees PSALMS 100

PSALMS 100:4 Die Boodskap (DB)

Dien die Here. Loof Hom veral daar waar die gelowiges bymekaarkom. Sing lofliedere saam met almal wat die Here liefhet. Loof sy Naam. Luister mooi

Deel
Lees PSALMS 100

PSALMS 100:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gaan sy poorte in met dankliedere, sy hofsaal met lofgesange. Dank Hom en prys sy Naam.

Deel
Lees PSALMS 100

PSALMS 100:4

PSALMS 100:4 AFR83PSALMS 100:4 AFR83PSALMS 100:4 AFR83PSALMS 100:4 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's