PSALMS 100:1
PSALMS 100:1 Bybel vir almal (ABA)
'n Psalm. Om dankie te sê. Almal op die aarde, julle moet juig vir die Here.
Deel
Lees PSALMS 100PSALMS 100:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'N PSALM. By die lofoffer. Juig voor die HERE, o ganse aarde!
Deel
Lees PSALMS 100PSALMS 100:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Dankpsalm. Juig tot eer van die Here, almal op aarde!
Deel
Lees PSALMS 100PSALMS 100:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Psalm. Vir lofprysing. Juig tot eer van die HERE, o ganse aarde!
Deel
Lees PSALMS 100