SPREUKE 6:2
SPREUKE 6:2 Bybel vir almal (ABA)
dan het jou eie woorde jou gevang, en jy het groot probleme omdat jy dit gesê het.
Deel
Lees SPREUKE 6SPREUKE 6:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
verstrik is in die woorde van jou mond, gevang is deur die woorde van jou mond
Deel
Lees SPREUKE 6SPREUKE 6:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
verstrik geraak het deur wat jy gesê het en vasgevang is deur jou eie woorde
Deel
Lees SPREUKE 6SPREUKE 6:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
as jy in 'n strik getrap het deur die woorde van jou mond, vasgevang is deur die woorde van jou mond
Deel
Lees SPREUKE 6SPREUKE 6:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Jy is verstrik deur die woorde van jou mond, jy is gevang deur die woorde van jou mond.
Deel
Lees SPREUKE 6