Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Spreuke 6:2

Spreuke 6:2 DB

As jy ’n ooreenkoms te maklik gemaak het, jou handtekening te vinnig op papier geplaas het, is jy dom. Deur jou woorde en dade word jy gevang. Jy word ’n gevangene van harde besigheidsmense.