SPREUKE 31:8 - Compare All Versions
SPREUKE 31:8 ABA (Bybel vir almal)
Wanneer mense nie self kan praat nie, dan moet jy sê wat hulle wil sê, jy moet praat en reg doen aan almal met wie dit sleg gaan.
Deel
SPREUKE 31 ABASPREUKE 31:8 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Maak jou mond oop vir die stomme, vir die regsaak van almal wat wegkwyn.
Deel
SPREUKE 31 AFR53SPREUKE 31:8 AFR83 (Afrikaans 1983)
Praat jý vir dié wat self nie hulle sê mag sê nie, kom op vir die reg van dié wat te gronde gaan
Deel
SPREUKE 31 AFR83SPREUKE 31:8 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maak jou mond oop vir die stemlose, vir die regsaak van almal wat wegkwyn.
Deel
SPREUKE 31 AFR20SPREUKE 31:8 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maak jou mond oop vir die stommes in die saak van almal wat tot verderf bestem is.
Deel
SPREUKE 31 CAB23SPREUKE 31:8 DB (Die Boodskap)
Help liewer die mense wat nie self hulle saak kan stel nie. Wees jy hulle stem. Kom op vir die hulpeloses.
Deel
SPREUKE 31 DBSPREUKE 31:8 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Praat namens hulle wat nie self kan praat nie. Verseker dat daar reg geskied aan hulle wat hulpeloos is.
Deel
SPREUKE 31 NLV