Spreuke 31:8

Spreuke 31:8 ABA

Wanneer mense nie self kan praat nie, dan moet jy sê wat hulle wil sê, jy moet praat en reg doen aan almal met wie dit sleg gaan.

Versbeeld vir Spreuke 31:8

Spreuke 31:8 - Wanneer mense nie self kan praat nie,
dan moet jy sê wat hulle wil sê,
jy moet praat en reg doen aan almal
met wie dit sleg gaan.