YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 12:23

SPREUKE 12:23 Bybel vir almal (ABA)

'n Verstandige mens sê nie vir almal wat hy weet nie, maar 'n dwaas skree en sê die dom dinge waaraan hy dink.

Deel
Lees SPREUKE 12

SPREUKE 12:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

'n Skrander mens verberg sy kennis, maar die hart van die dwase roep hulle sotheid uit.

Deel
Lees SPREUKE 12

SPREUKE 12:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

'n Verstandige mens loop nie te koop met sy kennis nie; dwase basuin hulle dwaasheid uit.

Deel
Lees SPREUKE 12

SPREUKE 12:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

'n Slim mens hou sy kennis verborge, maar die harte van dwase roep uit: “Sotheid!”

Deel
Lees SPREUKE 12

SPREUKE 12:23 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

'n Verstandige mens verberg kennis, maar die hart van die dwase verkondig dwaasheid.

Deel
Lees SPREUKE 12

SPREUKE 12:23 Die Boodskap (DB)

’n Slim mens is beskeie oor al sy kennis. Dom mense blaker die min wat hulle weet, vir almal uit.

Deel
Lees SPREUKE 12

SPREUKE 12:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Verstandige mens bly stil oor sy kennis. Dwase basuin hulle onkunde uit.

Deel
Lees SPREUKE 12
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's