Spreuke 12:23

Spreuke 12:23 DB

’n Slim mens is beskeie oor al sy kennis. Dom mense blaker die min wat hulle weet, vir almal uit.