Spreuke 12:15

Spreuke 12:15 ABA

'n Dwaas dink dit is reg om te lewe soos hy wil, maar 'n wyse mens luister wanneer iemand vir hom sê wat om te doen.