YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

SPREUKE 11:24

SPREUKE 11:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Mense wat graag uitdeel, ontvang altyd meer. Daar is ander wat suinig is en hulle word arm.

Deel
Lees SPREUKE 11

SPREUKE 11:24 Bybel vir almal (ABA)

Daar is mense wat hulle goed vir ander mense uitdeel, maar hulle kry altyd meer goed, daar is ook mense wat nie graag vir ander mense iets doen nie, húlle word self arm.

Deel
Lees SPREUKE 11

SPREUKE 11:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Daar is een wat ruim uitdeel en nog meer kry, en een wat terughou meer as wat reg is, maar tot sy gebrek.

Deel
Lees SPREUKE 11

SPREUKE 11:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar is mense wat vrylik uitdeel en tog steeds meer het, daar is ander wat suinig is en tog arm word.

Deel
Lees SPREUKE 11

SPREUKE 11:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Daar is iemand wat uitdeel, en hy verkry steeds meer, en een wat meer as wat nodig is, terughou – net om gebrek te ly.

Deel
Lees SPREUKE 11

SPREUKE 11:24 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Daar is wat verstrooi en tog vermeerder; en daar is wat terughou meer as wat nodig is, maar dit neig tot armoede.

Deel
Lees SPREUKE 11

SPREUKE 11:24 Die Boodskap (DB)

Wie baie vir ander gee, word al hoe ryker. Wie suinig is, word al hoe armer.

Deel
Lees SPREUKE 11

SPREUKE 11:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Mense wat graag uitdeel, ontvang altyd meer. Daar is ander wat suinig is en hulle word arm.

Deel
Lees SPREUKE 11

SPREUKE 11:24

SPREUKE 11:24 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's