Spreuke 11:24

Spreuke 11:24 AFR20

Daar is iemand wat uitdeel, en hy verkry steeds meer, en een wat meer as wat nodig is, terughou – net om gebrek te ly.

Versbeeld vir Spreuke 11:24

Spreuke 11:24 - Daar is iemand wat uitdeel,
en hy verkry steeds meer,
en een wat meer as wat nodig is,
terughou –
net om gebrek te ly.