NUMERI 8:14
NUMERI 8:14 Bybel vir almal (ABA)
So moet jy die Leviete wegneem van die ander Israeliete, die Leviete moet aan My behoort.
Deel
Lees NUMERI 8NUMERI 8:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En jy moet die Leviete onder die kinders van Israel uit afsonder, dat die Leviete myne kan wees.
Deel
Lees NUMERI 8NUMERI 8:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jy moet hulle van die res van die Israeliete afsonder dat hulle aan My kan behoort.
Deel
Lees NUMERI 8NUMERI 8:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
So moet jy die Leviete van die Israeliete afsonder; die Leviete moet aan My behoort.
Deel
Lees NUMERI 8NUMERI 8:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
So moet jy die Leviete onder die kinders van Israel uit afsonder, en die Leviete moet myne wees.
Deel
Lees NUMERI 8