NUMERI 8:13
NUMERI 8:13 Bybel vir almal (ABA)
Jy moet vir die Leviete sê hulle moet vir Aäron en sy seuns werk, en jy moet hulle heen en weer laat beweeg om 'n beweeg-offer vir My te wees.
Deel
Lees NUMERI 8NUMERI 8:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dan moet jy die Leviete stel voor Aäron en sy seuns en hulle as beweegoffer aan die HERE beweeg.
Deel
Lees NUMERI 8NUMERI 8:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jy moet die Leviete in diens van Aäron en sy seuns stel en as 'n beweegoffer aan My wy.
Deel
Lees NUMERI 8NUMERI 8:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Laat die Leviete voor Aäron en sy seuns staan en bied hulle voor die HERE as 'n gewyde gawe aan.
Deel
Lees NUMERI 8NUMERI 8:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En jy moet die Leviete voor Aäron en voor sy seuns stel en hulle as 'n offer aan die HERE bring.
Deel
Lees NUMERI 8