NUMERI 7:11
NUMERI 7:11 Bybel vir almal (ABA)
en die Here het vir Moses gesê: “Een van die leiers moet elke dag sy presente bring om die altaar te wy, die leiers moet dit twaalf dae lank doen.”
NUMERI 7:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die HERE het aan Moses gesê: Elke owerste moet, elkeen op 'n afsonderlike dag, sy offer bring vir die inwyding van die altaar.
NUMERI 7:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here het vir Moses gesê: “Op elke agtereenvolgende dag moet een van die leiers sy offergawes vir die inwyding van die altaar bring.”
NUMERI 7:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
het die HERE vir Moses gesê: “Laat een leier per dag sy offergawe vir die wyding van die altaar aanbied.”
NUMERI 7:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die HERE het vir Moses gesê: Hulle moet hul offer bring, elke vors op sy dag, vir die inwyding van die altaar.