NUMERI 28:4
NUMERI 28:4 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet een lam in die oggend offer en die ander lam wanneer dit begin donker word.
Deel
Lees NUMERI 28NUMERI 28:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die een lam moet jy in die môre berei, en die ander lam moet jy teen die aand berei
Deel
Lees NUMERI 28NUMERI 28:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Een ramlam moet jy in die oggend offer en die tweede ramlam teen laatmiddag
Deel
Lees NUMERI 28