NUMERI 28:19
NUMERI 28:19 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet vir die Here 'n vuur-offer gee. Dit is 'n brand-offer van twee bulle, een skaap-ram en sewe jaaroud ram-lammers. Dit moet gesonde diere wees.
NUMERI 28:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar julle moet as vuuroffer, as brandoffer aan die HERE bring: twee jong bulle en een ram en sewe jaaroud lammers; sonder gebrek moet hulle vir julle wees.
NUMERI 28:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle moet vir die Here 'n vuuroffer, 'n brandoffer bring van twee jong bulle, 'n ram en sewe jaaroud lammers, almal sonder liggaamsgebrek.
NUMERI 28:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Julle moet 'n offergawe, 'n brandoffer, vir die HERE aanbied: twee jong bulle, een ram en sewe jaaroud ramlammers. Hulle moet sonder gebrek wees.
NUMERI 28:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar julle moet 'n vuuroffer as brandoffer aan die HERE bring; twee jong bulle en een ram en sewe jaaroud lammers; hulle moet vir julle sonder gebrek wees.