NEHEMIA 11:7
NEHEMIA 11:7 Bybel vir almal (ABA)
Van die Benjamin-stam was daar die familie van Sallu seun van Mesullam seun van Joëd seun van Pedaja seun van Kolaja seun van Maäseja seun van Itiël seun van Jesaja.
NEHEMIA 11:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En dit is die kinders van Benjamin: Sallu, die seun van Mesúllam, die seun van Joëd, die seun van Pedája, die seun van Kolája, die seun van Maäséja, die seun van Ítiël, die seun van Jesaja
NEHEMIA 11:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Nou volg die Benjaminiete: Sallu seun van Mesullam, seun van Joëd, seun van Pedaja, seun van Kolaja, seun van Maäseja, seun van Itiël, seun van Jesaja
NEHEMIA 11:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dit was die nageslag van Benjamin: Sallu, seun van Mesullam, seun van Joëd, seun van Pedaja, seun van Kolaja, seun van Maäseja, seun van Itiël, seun van Jesaja
NEHEMIA 11:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En dit is die seuns van Benjamin; Sallu, die seun van Mesullam, die seun van Joed, die seun van Pedaja, die seun van Kolaja, die seun van Maäseja, die seun van Itiël, die seun van Jesaja.