NEHEMIA 11:14
NEHEMIA 11:14 Bybel vir almal (ABA)
en die ander priesters saam met hom. Hulle was almal saam 128 en hulle was belangrike manne. Hulle hoof was Sabdiël seun van Gedolim.
Deel
Lees NEHEMIA 11NEHEMIA 11:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en hulle broers, dapper helde, was honderd-agt-en-twintig, en opsigter oor hulle was Sábdiël, die seun van Haggedólim.
Deel
Lees NEHEMIA 11NEHEMIA 11:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
met sy ampsgenote, 128 dapper manne. Die bevelvoerder oor hulle was Sabdiël seun van Gedolim.
Deel
Lees NEHEMIA 11NEHEMIA 11:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
en hulle stamgenote, dapper krygers – 128. Sabdiël, seun van Haggedolim, was 'n hoofleier oor hulle.
Deel
Lees NEHEMIA 11NEHEMIA 11:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hulle broers, dapper helde, honderd agt en twintig; en hulle opsiener was Sabdiël, die seun van een van die groot manne.
Deel
Lees NEHEMIA 11