NEHEMIA 11:12
NEHEMIA 11:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
en hulle stamgenote wat die werk gedoen het by die •tempel – 822; Adaja, seun van Jerogam, seun van Pelalja, seun van Amsi, seun van Sagaria, seun van Pasgur, seun van Malkija
NEHEMIA 11:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Hulle ampsgenote, wat die dienswerk in die tempel gedoen het, was 822. Verder was daar Adaja seun van Jerogam, seun van Pelalja, seun van Amsi, seun van Sagaria, seun van Pasgur, seun van Malkija
NEHEMIA 11:12 Bybel vir almal (ABA)
Daar was 822 priesters wat by die tempel gewerk het. Daar was ook Adaja seun van Jerogam seun van Pelalja seun van Amsai seun van Sagaria seun van Pasgur seun van Malkija
NEHEMIA 11:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hulle broers wat die werk verrig het in die tempel, was agthonderd-twee-en-twintig; en Adája, die seun van Jeróham, die seun van Pelálja, die seun van Amsi, die seun van Sagaría, die seun van Pasgur, die seun van Malkía
NEHEMIA 11:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle ampsgenote, wat die dienswerk in die tempel gedoen het, was 822. Verder was daar Adaja seun van Jerogam, seun van Pelalja, seun van Amsi, seun van Sagaria, seun van Pasgur, seun van Malkija