NEHEMIA 11:11
NEHEMIA 11:11 Bybel vir almal (ABA)
Seraja seun van Gilkija seun van Mesullam seun van Sadok seun van Merajot seun van Agitub. Agitub was die hoof-opsigter van die tempel.
NEHEMIA 11:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Serája, die seun van Hilkía, die seun van Mesúllam, die seun van Sadok, die seun van Mérajot, die seun van Ahítub, die vors van die huis van God.
NEHEMIA 11:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Seraja seun van Gilkija, seun van Mesullam, seun van Sadok, seun van Merajot, seun van Agitub, was hoof van die tempel.
NEHEMIA 11:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Seraja, seun van Gilkija, seun van Mesullam, seun van Sadok, seun van Merajot, seun van Agitub, die leier oor die huis van God
NEHEMIA 11:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Seraja, die seun van Hilkía, die seun van Mesullam, die seun van Sadok, die seun van Merajot, die seun van Agitub, was die owerste van die huis van God.