MARKUS 2:5 - Compare All Versions
MARKUS 2:5 ABA (Bybel vir almal)
Toe Jesus sien hulle glo dat Hy die verlamde man gesond kan maak, sê Hy vir die man: “My vriend, Ek vergewe jou sondes.”
Deel
MARKUS 2 ABAMARKUS 2:5 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
En toe Jesus hulle geloof sien, sê Hy vir die verlamde: Seun, jou sondes is jou vergewe!
Deel
MARKUS 2 AFR53MARKUS 2:5 AFR83 (Afrikaans 1983)
Toe Jesus hulle geloof sien, sê Hy vir die verlamde: “Vriend, jou sondes word vergewe!”
Deel
MARKUS 2 AFR83MARKUS 2:5 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe Jesus hulle geloof sien, sê Hy vir die verlamde man: “Kind, jou sondes word vergewe. ”
Deel
MARKUS 2 AFR20MARKUS 2:5 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe Jesus hulle geloof sien, sê Hy vir die verlamde: Seun, jou sondes is jou vergewe!
Deel
MARKUS 2 CAB23MARKUS 2:5 DB (Die Boodskap)
Toe Jesus sien hoe hierdie mense Hom vertrou, sê Hy vir die siek man: “My vriend, God vergewe al die verkeerde dinge wat jy gedoen het.”
Deel
MARKUS 2 DBMARKUS 2:5 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Toe Jesus hulle geloof sien, sê Hy vir die verlamde man: “My seun, jou sondes word vergewe.”
Deel
MARKUS 2 NLV