MARKUS 2:14
MARKUS 2:14 Bybel vir almal (ABA)
Toe Hy teruggaan en by die tolhek verbygaan, sien Hy vir Levi, die seun van Alfeus, daar sit. Jesus het vir hom gesê: “Kom saam met My!” Levi het opgestaan en hy het saam met Jesus gegaan.
MARKUS 2:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En toe Hy verbygaan, sien Hy Levi, die seun van Alféüs, by die tolhuis sit en sê vir hom: Volg My. En hy het opgestaan en Hom gevolg.
MARKUS 2:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe Hy by die tolhuis verbygaan, sien Hy vir Levi seun van Alfeus daar sit, en Hy sê vir hom: “Volg My!” Levi het opgestaan en Hom gevolg.
MARKUS 2:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
In die verbygaan sien Hy Levi, die seun van Alfeus, by die tolhuis sit en sê vir hom: “Volg My!” En hy het opgestaan en Hom gevolg.
MARKUS 2:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En toe hy verbygaan, sien hy Levi, die seun van Alfeus, sit by die tolhuis, en sê vir hom: Volg my. En hy het opgestaan en hom gevolg.