MARKUS 15:5 - Compare All Versions

MARKUS 15:5 ABA (Bybel vir almal)

Pilatus was verbaas, want Jesus het niks meer gesê nie.

MARKUS 15:5 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Maar Jesus het niks meer geantwoord nie, sodat Pilatus hom verwonder het.

MARKUS 15:5 AFR83 (Afrikaans 1983)

Jesus het egter niks meer gesê nie, sodat Pilatus verbaas was.

MARKUS 15:5 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Maar Jesus het steeds niks geantwoord nie, sodat Pilatus verwonderd was.

MARKUS 15:5 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Maar Jesus het nog niks geantwoord nie; sodat Pilatus hom verwonder het.

MARKUS 15:5 DB (Die Boodskap)

Steeds het Jesus nie ’n woord gesê nie. Pilatus kon dit nie mooi verstaan nie.

MARKUS 15:5 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Maar tot Pilatus se verbasing het Jesus op geen enkele beskuldiging gereageer nie.