YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MARKUS 15:38

MARKUS 15:38 Bybel vir almal (ABA)

Die gordyn in die tempel het van bo tot onder geskeur. Dit was toe twee stukke.

Deel
Lees MARKUS 15

MARKUS 15:38 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En die voorhangsel van die tempel het in twee geskeur van bo tot onder.

Deel
Lees MARKUS 15

MARKUS 15:38 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die voorhangsel in die tempel het van bo tot onder middeldeur geskeur.

Deel
Lees MARKUS 15

MARKUS 15:38 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die voorhangsel in die heiligdom is in twee geskeur, van bo tot onder.

Deel
Lees MARKUS 15

MARKUS 15:38 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En die voorhangsel van die tempel het van bo tot onder in twee geskeur.

Deel
Lees MARKUS 15

MARKUS 15:38 Die Boodskap (DB)

Net toe het die groot gordyn wat in die tempel gehang het van bo na onder in twee geskeur.

Deel
Lees MARKUS 15

MARKUS 15:38 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarna het die swaar gordyn in die tempel in twee geskeur, van bo tot onder.

Deel
Lees MARKUS 15
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's