YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MARKUS 15:37

MARKUS 15:37 Bybel vir almal (ABA)

Jesus het hard geskree en Hy het gesterf.

Deel
Lees MARKUS 15

MARKUS 15:37 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Maar Jesus het met 'n groot stem geroep en die laaste asem uitgeblaas.

Deel
Lees MARKUS 15

MARKUS 15:37 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna het Jesus hard uitgeroep en die laaste asem uitgeblaas.

Deel
Lees MARKUS 15

MARKUS 15:37 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Jesus het met 'n harde stem uitgeroep en sy asem uitgeblaas.

Deel
Lees MARKUS 15

MARKUS 15:37 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En Jesus het met 'n groot stem uitgeroep en die gees opgegee.

Deel
Lees MARKUS 15

MARKUS 15:37 Die Boodskap (DB)

Al wat gebeur het, was dat Jesus hard geskree het en dood is.

Deel
Lees MARKUS 15

MARKUS 15:37 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Jesus het hard uitgeroep en sy laaste asem uitgeblaas.

Deel
Lees MARKUS 15
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's