YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MARKUS 15:33

MARKUS 15:33 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En toe dit die sesde uur was, kom daar duisternis oor die hele aarde tot die negende uur toe.

Deel
Lees MARKUS 15

MARKUS 15:33 Bybel vir almal (ABA)

Omtrent twaalfuur die middag het dit donker geword in die hele land en dit was donker tot drie-uur.

Deel
Lees MARKUS 15

MARKUS 15:33 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En toe dit die sesde uur was, kom daar duisternis oor die hele aarde tot die negende uur toe.

Deel
Lees MARKUS 15

MARKUS 15:33 Afrikaans 1983 (AFR83)

Teen twaalfuur die middag het daar duisternis oor die hele land gekom en dit het tot drie-uur geduur.

Deel
Lees MARKUS 15

MARKUS 15:33 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Toe die sesde uur aanbreek, het dit oor die hele aarde donker geword tot die negende uur toe.

Deel
Lees MARKUS 15

MARKUS 15:33 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En toe die sesde uur aangebreek het, was daar duisternis oor die hele land tot die negende uur toe.

Deel
Lees MARKUS 15

MARKUS 15:33 Die Boodskap (DB)

Teen twaalfuur die middag het dit donker geword in daardie gebied. Dit het donker gebly tot so drie-uur die middag.

Deel
Lees MARKUS 15

MARKUS 15:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Om twaalfuur het dit oor die hele land donker geword tot drie-uur daardie middag.

Deel
Lees MARKUS 15
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's