MARKUS 15:25
MARKUS 15:25 Bybel vir almal (ABA)
Dit was nege-uur die oggend toe hulle Jesus gekruisig het.
Deel
Lees MARKUS 15MARKUS 15:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En dit was die derde uur toe hulle Hom gekruisig het.
Deel
Lees MARKUS 15MARKUS 15:25 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit was nege-uur die môre toe hulle Hom gekruisig het.
Deel
Lees MARKUS 15MARKUS 15:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dit was die derde uur toe hulle Hom gekruisig het.
Deel
Lees MARKUS 15MARKUS 15:25 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En dit was die derde uur, en hulle het Hom gekruisig.
Deel
Lees MARKUS 15