MARKUS 15:24
MARKUS 15:24 Bybel vir almal (ABA)
Die soldate het vir Jesus gekruisig, en elke soldaat het van Jesus se klere gevat. Hulle het lootjies getrek om te besluit watter klere elkeen moet kry.
Deel
Lees MARKUS 15MARKUS 15:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En nadat hulle Hom gekruisig het, het hulle sy klere verdeel deur die lot te werp oor wat elkeen moes kry.
Deel
Lees MARKUS 15MARKUS 15:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe kruisig hulle Hom en verdeel sy klere onder mekaar deur te loot oor wat elkeen moet kry.
Deel
Lees MARKUS 15MARKUS 15:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe kruisig hulle Hom en verdeel sy boklere deur daaroor te loot oor wie wat sou neem.
Deel
Lees MARKUS 15MARKUS 15:24 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En toe hulle Hom gekruisig het, het hulle sy klere verdeel en oor hulle geloot wat elkeen sou neem.
Deel
Lees MARKUS 15