MARKUS 15:23
MARKUS 15:23 Bybel vir almal (ABA)
Hulle het probeer om vir Jesus wyn en mirre te gee, maar Hy het dit nie gedrink nie.
Deel
Lees MARKUS 15MARKUS 15:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe gee hulle Hom wyn met mirre gemeng om te drink, maar Hy het dit nie geneem nie.
Deel
Lees MARKUS 15MARKUS 15:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle wou vir Hom wyn gee met mirre daarin, maar Hy wou dit nie hê nie.
Deel
Lees MARKUS 15MARKUS 15:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle wou Hom wyn, gemeng met mirre, gee, maar Hy het dit nie geneem nie.
Deel
Lees MARKUS 15MARKUS 15:23 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hulle het hom wyn gemeng met mirre gegee om te drink, maar hy het dit nie ontvang nie.
Deel
Lees MARKUS 15