MARKUS 15:16
MARKUS 15:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die soldate vat Jesus toe in die binnehof van hulle hoofkwartier in en roep die hele afdeling bymekaar.
Deel
Lees MARKUS 15MARKUS 15:16 Bybel vir almal (ABA)
Die soldate het Jesus gevat na 'n plek voor die Romeinse goewerneur se huis. Hulle het al die ander soldate geroep om saam te gaan.
Deel
Lees MARKUS 15MARKUS 15:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe lei die soldate Hom weg in die binneplaas, dit is die goewerneur se paleis, en hulle roep die hele leërafdeling bymekaar
Deel
Lees MARKUS 15MARKUS 15:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die soldate het Hom weggelei, die paleis, naamlik die pretorium, binne, en die hele kohort soldate byeengeroep.
Deel
Lees MARKUS 15MARKUS 15:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die soldate het hom weggelei na die saal wat genoem word Praetorium; en hulle roep die hele groep bymekaar.
Deel
Lees MARKUS 15